Wen groot met Sony Entertainment Television en fring
fring.com en Sony Entertainment Television span saam om fringsters in die volgende lande (Suid-Afrika,
Nigerië, Kenia, Uganda, Ghana, Tanzanië, Namibië, Botswana, Zambië, Mosambiek, Lesotho en
Zimbabwe) die geleentheid te gee om twee Sony DSC-W300 Kamera’s te wen. Die kamera’s is elk
ongeveer R7000.00 werd. Om aan hierdie kompetisie deelteneem moet jy hierdie instruksies volg.
Neem ‘n foto van jouself of van ‘n vriend, die foto moet vir ons wys waar in Afrika jy daagliks van fring
gebruik maak. Van die woestyne in Namibië tot bo-op Tafelberg. Ons wil net sien waar in Afrika jy fring
gebruik.
E-pos jou foto’s aan ons deur hier te klik.
Laat al jou vriende kommentaar lewer oor jou foto: http://www.flickr.com/photos/fringsa/
Let wel: Sluit die volgende by jou e-pos in.
Jou Naam en Van in die Onderwerp Lyn.
In die liggaam van die e-pos soek ons die volgende besonderhede.
In watter land was die Foto geneem:
fring gebruiker-ID:
Sluit tog ook asseblief ‘n bietjie inligting in oor waar jy die foto geneem het.
Die prentjie hieronder is naby Duin7 in Namibië geneem, dit gee vir jou ‘n idee van die tipe foto’s waarna ons soek.
Daar is geen beperking op die hoeveelheid inskrywings wat jy kan instuur nie. Hoe meer jy instuur hoe
beter is jou kanse om te wen.
fringsters onthou tog ook asseblief om Around The World For Free op Sony Entertainment Television
DSTV-kanaal 113 te kyk. Die wenner sal hier op 1 November bekend gemaak word.
Bloggers:
Julle kan ook van hierdie geleenteid gebruikmaak om ‘n prys los te slaan. Skryf net ‘n artikel oor hierdie
kompetisie op jou blog. Sluit die volgende besonderhede oor die kompetisie in: die borge, datum, tyd en
kanaal van die TV-reeks Around Thw World For Free. Sluit tog ook die terme van die kompetisie in. Verskaf asseblief ook ‘n hiperskakel na fring en Sony Entertainment Television se webwerwe.
Terme: Please refer to the English terms available here.
Die Suid Afrikaanse fring blog en Sony Entertainment Television span saam om fringers in die volgende lande (Suid-Afrika, Nigerië, Kenia, Uganda, Ghana, Tanzanië, Namibië, Botswana, Zambië, Mosambiek, Lesotho en Zimbabwe) die geleentheid te gee om twee Sony DSC-W300 Kamera’s te wen.

Die kamera’s is elk ongeveer R7000.00 werd. Om aan hierdie kompetisie deelteneem moet jy hierdie instruksies volg.
- Neem ‘n foto van jouself of van ‘n vriend, die foto moet vir ons wys waar in Afrika jy daagliks van fring gebruik maak. Van die woestyne in Namibië tot bo-op Tafelberg. Ons wil net sien waar in Afrika jy fring gebruik.
- E-pos jou foto’s aan ons deur hier te klik.
- Laat al jou vriende kommentaar lewer oor jou foto: http://www.flickr.com/photos/fringsa/
Let wel: Sluit die volgende by jou e-pos in.
- Jou Naam en Van in die Onderwerp Lyn.
- In die liggaam van die e-pos soek ons die volgende besonderhede.
- In watter land was die Foto geneem:
- fring gebruiker-ID:
- Sluit tog ook asseblief ‘n bietjie inligting in oor waar jy die foto geneem het.
Die prentjie hieronder is naby Duin7 in Namibië geneem, dit gee vir jou ‘n idee van die tipe foto’s waarna ons soek.

Daar is geen beperking op die hoeveelheid inskrywings wat jy kan instuur nie. Hoe meer jy instuur hoe beter is jou kanse om te wen. fringsters onthou tog ook asseblief om Around The World For Free op Sony Entertainment Television DSTV-kanaal 113 te kyk. Die wenner sal hier op 1 November bekend gemaak word.
Bloggers: Julle kan ook van hierdie geleenteid gebruikmaak om ‘n prys los te slaan. Skryf net ‘n artikel oor hierdie kompetisie op jou blog. Sluit die volgende besonderhede oor die kompetisie in: die borge, datum, tyd en kanaal van die TV-reeks Around Thw World For Free. Sluit tog ook die terme van die kompetisie in. Verskaf asseblief ook ‘n hiperskakel na fring en Sony Entertainment Television se webwerwe.
Terme: Please refer to the English terms available here.
P.S A huge shoutout to Ingrid and Debbie who helped translate this article into Afrikaans